Ek vind dit nogal hartseer dat hulle se hulle is so "multilingual" hier, maar daar is nie a trace van afrikaans nie. En dit nogal hartseer, want my afrikaans is nie meer die beste nie (drie jaar in 'n ander land terwyl mens nog jonk is is nie goed vir jou taal nie)
So as daar enige ander afrikaners is, se hallo! Ek smag na my taal mense
